4808 hekt ongeveer 3.5 uur vanaf Kaapstad.
Plaas opgedeel in 14 kampe met suipings. Water word voorsien uit boorgate.Veld bestaan uit bossie en boesmangras. Doringrivier met met soetdoerings deur plaas.Geboue kort aandag.
Plaas geskik vir skaap en wildboerdery.
Interested in property 2075450? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.