4420 hekt karoo plaas ongeveer 4 ure vanaf Kaapstad. Opgedeel in 8 kampe met suipings voorsien deur windpompe. Veld bestaan uit bossies en volop boesmansgras.Twee doring en ganna rivierlope deur grond.
Geboue bestaan uit klein kothuis en stoortjie kort aandag.Drakrag 36 GVE.
Word as lopende saak verkoop.
Interested in property 1893575? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.