Property Details

PRAGTIGE EIENDOM GELIEE IN DIE HOOFSTRAAT, WAT AFGEROND IS MET BESONDERSE OU YSTERHEINING.DIE GESINSHUIS BESTAAN UIT N OOPPLAN KOMBUIS MET TV-//EETKAMER, SITKAMER EN 3 KAMERS MET EIE

BADKAMERS. 1 GEDEELTE KAN AFSONDERLIK AS

'N WOONEENHEID FUNKSIONEER.

'N PRAGTIGE ONDERDAK BRAAIVERTREK MET SWEMBAD GERIEWE..

'N LOSSTAANDE WOONEENHEID WAT AS SPREEKKAMER FUNKSIONEER HET KAN OMSKEP WORD IN 'N 2 SLAAPKAMER HUIS. DIE HUIS BESKIK OOR 3 TOEGANGS MOONTLIKHEDE MET 'N DUBBEGARAGE EN 8 PARKEERAREAS. 'N BOORGAT MET VARSWATER KAN DIE TUIN IN 'N LUSHOF OMSKEP. HIERDIE EIENDOM HET VERSKEIE MOONTLIKHEDE,EN KAN BEDRYF WORD AS ' PRAKTYK, GESONDHEIDSOORD,, KANTORE VIR BESIGHEID, GASTEHUIS OF TREK NET IN EN MAAK DIT 'N BESONDERSE TUISTE VIR JOU GESIN. DIE EIENDOM IS TEN VOLLE OMHEIN EN DIE HUIS WORD BEVEILIG MET DIEFWERING EN 'N ALARMSTELSEL.

Property Features

  • Property Type House
  • Beds 5
  • Bath 4
  • Building Size
  • Stand Size 1,529m²
  • Living Area 3

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 1626.04

Location

Enquiry

Interested in property 1918401? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe