Property Details

HIERDIE HUIS WAG VIR 'N BEGINNER OF 'N PERSOON WAT

SE BEHOEFTES MINDER IS. OMRING DEUR NETJIESE HUISE

MET VRIENDELIKE BURE.

DIE HUIS HET HEERLIKE BAIE KASTE EN DIEFWERING EN

EXTRA DAKKE MAAK DIT VEILIG EN VERGROOT DIE LEEFSPASIE SONDER OM UIT TE GAAN. DIT HET OOK 'N HEERLIKE GRASPERK VIR KINDERS OF TROETELDIERE.

'N HEERLIKE ONDERDAK BRAAI MAAK ALS PRAKTIES EN

GEMAKLIK. DIE KAMERS IS BETREKLIK GERIEFLIK VIR 'N DUBBEL OF 2 ENKELBEDDENS.

Property Features

  • Property Type Townhouse
  • Beds 2
  • Bath 1.5
  • Garages 2
  • Building Size
  • Stand Size 327m²
  • Living Area 2

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 553.51
  • Levy ± 350

Location

Enquiry

Interested in property 1983666? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe