Property Details

ENIGE IN SY SOORT IN 'N VEILIGE KOMPLEKS. DIE HUIS IS HET 2 LEEFVLAKKE WAT GESKIK IS AS 2 GESINNE DAAR MOET BLY. DIE GRONDVLAK BESTAAN UIT 3 KAMERS 2 BADKAMERS OOPPLAN KOMBUIS EN WASKAMER WAT GRENS AAN 'N TV/SITKAMER. DIE BINNEBRAAI IS GERIEFLIK BY DIE KOMBUIS. DIE LEEFAREAS HET TEELS WAT DI SKOONMAAK PROSES VERGEMAKLIK. DIE KAMERS HEERLIKE MATTE. DI BOONSTE VLAK BESTAAN UIT 'N LEEFAREA/KAMER/KANTORE EN STOORPLEK, HIERDIE RUIMTE KAN EGTER INGERIG WORD VOLGENS EIE BEHOEFTE. DIE TUIN IS WATERSLIM MET 'N HEERLIKE ONDERDAK LEEFRUIMTE AGTER. DIE GARAGE IS VOORSIEN VAN OUTOMATIESE BEHEER. EKSTRAS IS DIEFWERING VOOR VENSTERS EN AIRCONS VIR DIE UITDAGENDE SOMERS. 'N KOPER HET DIE VOORREG OM NET IN TE TREK.

Property Features

  • Property Type Townhouse
  • Stand Size 269m²

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 663.86

Location

Enquiry

Interested in property 1904271? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe