Property Details

KOM BEKOOR JOUSELF MET DIE UITSIG HIERDIE BESONDERSE KLEINHOEWE IS ENIG IN SY SOORT TEEN DIE BERGE, WAT SE UITSIG FOKUS OP DIE DORP EN SO VER SOOS PIKETBERG EN RIEBEEK KASTEEL. VEILIG OMGEWING EN BESTAAN UIT 3 HUISE EN 1 WENDY HUIS MET DIE LUUKSHEID VAN 'N SWEMBAD EN DAM.

DIE PLEK IS INGERIG AS 'N KAMPPLEK WAT VOLGENS EIE GERIEF VERDER ONTWIKKEL KAN WORD MET SY EIE LAPA EN BADGEREIEWE. DIE EINDOM HET SY EIE BOORGAT WAT VARSWATER VOORSIEN VIR GEBRUIK. MOENI DIE GELEENTHEID MISLOOP NI.

Property Features

  • Property Type Small Holding
  • Beds 5
  • Bath 3
  • Garages 1
  • Building Size
  • Stand Size 1ha
  • Living Area 2

Location

Enquiry

Interested in property 1946446? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe