Property Details

Hierdie pragtige eiendom wat menigte verbyganger laat stil staan

se deur staan oop vir kliente. Die eiendom bestaan uit 'n 3 slaapkamer huis met oorspronklike hortjies by die vensters en

'n heerlike solder wat omskep kan word volgens behoefte.

'n Heerlike woonstel is in die agtertuin en word verhuur, en bestaan uit 'n 1slaapkamer, sitkamer kombuis en badkamer.

Daar is 'n stuk grond vir 'n spogtuin volgens behoefte.

Die eiendom is sentraal geliee tussen die skole en loopafstand na

die dorp en omgewing. kontak ons gerus en kom bekoor jouself.

Property Features

  • Property Type House
  • Beds 3
  • Bath 1
  • Garages 1
  • Building Size
  • Stand Size 952m²
  • Living Area 1

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 752.25

Location

Enquiry

Interested in property 1976264? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe