Property Details

HIERDIE PRAGTIGE EIENDOM IS DIE OORSPRONKLIKE PLAAS WAAROM PORTERVILLE SE ONTSTAAN TE DANKE IS.

DIT LAAT JOU VOEL JY BLY OP ' PLAAS MET PRAGTIGE UITSIG OP ONSE BERGE.

DIE STUK GROND HET DIE VOORDEEL VAN SERWITUUR WATER VARS UIT DIE BERG.

'N MOOIE DEEL IS HIER TOEGEDEEL DIE EIENDOM BESTAAN UIT VERSKEIE GEBOUE WAARVAN DIE HOOF HUIS/WOONSTEL MET GARAGES/STOORPLEK DIE HUIS HET AFSONDELIKE INGANGE EN HEERLIKE GROND VIR 'N EIE BOERDERY INISIATIEF.

Property Features

  • Property Type House
  • Beds 4
  • Bath 2
  • Building Size
  • Stand Size 6,052m²
  • Living Area 1

Location

Enquiry

Interested in property 1972327? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe