Property Details

HIERDIE PRAGTIGE OLD LADY IS KARAKTERVOL EN SENTRAAL GELIEE TUSSEN

AL DIE SKOLE EN LOOPAFSTAND NA DIE DORP.

DIE HUIS HET 'N HEERLIKE KUIER STOEP VOOR

EN AGTER MET BRAAIGERIEWE.

DIE ERF IS OMHEIN EN DIE GARAGE HET NOG

EKSTRA ONDERDAK PARKERING SOWEL AS AAN DIE VOORKANT.

DIE SOLDER HET LEGIO RUIMTE OM OMSKEP TE WORD IN 'N EKSTRA LEEFRUIMTE.

DIE HUIS HET NOG PRAGTIGE HOUTVLOERE.

DIE HUIS IS GELIEE IN 'N VEILIGE OMGEWING.

Property Features

  • Property Type House
  • Beds 3
  • Bath 2
  • Building Size
  • Stand Size 725m²
  • Living Area 1

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 631

Location

Enquiry

Interested in property 1966333? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe