Property Details

4308 Hekt ongeveer 3.5 uur vanaf Kaapstad. Huidiglik word eiendom as jag en gasteplaas gebruik. Wildskamp ogeveer 2000 hekt met 1.8 meter omhein. 2294 hekt opgedeel in 5 kampe met suipings. 14 Hekt grond vir uiesaad verbouing. Water word voorsien deur windpompe en solar. 4 Gate lewer ongeveer 18000 lpu en 14000 lit per uur.

Uitstekende infrastruktuur. Woonhuis 4slp kamers met en suite met groot onthaal area. Jaghuis 3 slaapk met poolkamer. 3 Kothuise. Groot stoor. Slagkamer met 2 koelkamers. Uie stoor en nog ander.

Eiendom word as lopende saak verkoop

Property Features

  • Property Type Farm
  • Stand Size 4,308ha

Location

Enquiry

Interested in property 1936828? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe