2872 ha ongeveer 4uur vanaf Kaapstad.Opgedeel in 9 kampe met suipings.Water voorsien uit boorgate.deur windpompe en sonpompe.Omheining 3 sye 1.8 meter wildsheining en jakkalswering. Veld bestaan iut rante en leegteveld met doringrivier .Geboue in uitstekende toestand.Drakrag ongeveer 300 ooie.
Eiendom verleen hom uitstekend as n jag en leefstyl plasie en word as lopende saak verkoop.
Interested in property 1909715? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.