4420 hekt opgedeel in 8 kampe met suipings. 10 Windpompe. 2 Doringboom en ganna-rivierlope deur plaas.
Geboue bestaan uit kothuis en klein stoortjie; kort aandag.
Geen deurpaaie en eskom krag.
Ideaal vir jaglaas
Drakrag 1 op 36 GVE.
Word as lopende saak verkoop
Interested in property 1887427? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.