Property Details

3363 Hekt {2 gedeeltes] karoo plaas ongeveer 3 ure van Kaapstad.3 Slaapk 1 badk Woonhuis. Ou woonhuis en buitegeboue word gebruik vir stoor.

Krag word voorsiendeur 3 kva diesel generator .Water word voorsien deur windpompe en solar. Gond opgedeel in 9 kampe met suipings. Omhein met Jakkalsdraad.

Doringrivierlop deur plaas. Koedoes en kleinwild kom natuuurlik voor

Property Features

  • Property Type Farm
  • Building Size
  • Stand Size 3,363ha

Location

Enquiry

Interested in property 2199091? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.

By clicking on submit, you agree to our privacy policy

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe