Home Merweville Farm

Merweville Farm Ref.P0086

 

Address:

Merweville,

Amenities

  • Fenced
  • Livestock
  • Outbuildings
  • Labourers' cottages
  • Manor House
  • Windmill/s
Price : R 10 525 000
Charges : Consult us
Fees : Consult us

Description:

Going concern

Total Size : 5516 Ha

Number of Buildings: 1
Number of Houses: 4
Number of Labourer's houses: 3

Water Supply: Boreholes

Merweville Karoo Plaas

Merweville plaas van 5516 ha te koop. Die plaas bestaan uit 5 gedeeltes.

Kampe : 11 kampe met suipings. Drade in goeie toestand.

Water : 9 windpompe

Geboue : Woonhuis met 4 slaapkamers enĀ  2 badkamers, plus aparte woonstel met 1 slaapkamer en 1 badkamer.

Stoor met 3 garages en werkswinkel.

Slagkamer

Skeerhok met hortjiesvloer met krag.

Slaapgeriewe met stort en toilette vir werkers.

Arbeidershuis : 2 x 2 vertrek

1 x 4 vertrek

Werkers: 2 permanent aangstel, 1 met familie

Drakrag: 39 GVE

Veld : Bossies en boesmangras. Riviere deur plaas met volop doringboom leegtes.

Lopende saak transaksie.

Een gedeelte, 3524 ha groot, kan apart gekoop word.

Vir meer inligting kontak Piet Gelderblom by 083 306 6716.

[ Back ]

Contact Johan (+27 83 564 8115, johan@ ) or Pieter (+27 83 306 6716, piet@ capeland.co.za) Copyright © 2013